LUKAS 24:2-3
LUKAS 24:2-3 Bybel vir almal (ABA)
By die graf het hulle gesien iemand het die klip voor die graf weggerol. Hulle gaan toe by die graf in, maar sien nie die liggaam van die Here Jesus daar binne nie.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die steen van die graf afgerol gevind. En toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar kry hulle die klip weggerol van die ingang van die graf af; en toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle ontdek toe dat die klip van die graf weggerol was; en toe hulle ingaan, het hulle die Here Jesus se liggaam nie gekry nie.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het gevind dat die klip van die graf weggerol is. En hulle het ingegaan en die liggaam van die Here Jesus nie gevind nie.
Deel
Lees LUKAS 24