LUKAS 24:32
LUKAS 24:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sê toe vir mekaar: “Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?”
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:32 Bybel vir almal (ABA)
Die mans het vir mekaar gesê: “Nou weet ons hoekom ons so opgewonde was toe Hy met ons op die pad gepraat het en vir ons alles uit die Bybel verduidelik het.”
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle sê vir mekaar: Was ons hart nie brandende in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte uitgelê het nie?
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En hulle het vir mekaar gesê: “Was ons harte nie brandend in ons toe Hy met ons langs die pad gepraat en die Skrifte vir ons uitgelê het nie?”
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle sê vir mekaar: Het ons hart nie in ons gebrand toe Hy met ons op die pad gepraat het en die Skrif vir ons oopgemaak het nie?
Deel
Lees LUKAS 24