LUKAS 4:13
LUKAS 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat die duiwel met al die versoekings klaar was, het hy Jesus 'n tyd lank met rus gelaat.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:13 Bybel vir almal (ABA)
Die duiwel het opgehou probeer om Jesus verkeerd te laat doen, en hy het weggegaan van Hom. Later het hy weer gekom.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy 'n tyd lank van Hom gewyk.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Duiwel het, nadat hy met al hierdie versoekings klaar was, vir 'n tyd lank van Jesus weggebly.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die duiwel al die versoeking beëindig het, het hy 'n tyd lank van hom gewyk.
Deel
Lees LUKAS 4