LUKAS 4:4
LUKAS 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus antwoord hom: “Daar is geskrywe: 'n Mens leef nie net van brood nie. ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir hom gesê: “In die Ou Testament is geskryf: ‘ 'n Mens lewe nie net van brood nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus antwoord hom: “Daar staan geskryf, ‘Van brood alleen sal die mens nie leef nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus antwoord hom en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God.
Deel
Lees LUKAS 4