LUKAS 4:8
LUKAS 4:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir hom gesê: “In die Ou Testament is geskryf: “ Jy moet jou God die Here aanbid en net vir Hom dien.”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus antwoord en sê vir hom: Gaan weg agter My, Satan, want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop antwoord Jesus: “Daar staan geskrywe: “Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus antwoord hom: “Daar staan geskryf, ‘Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.’ ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus antwoord en sê vir hom: Gaan weg agter My, Satan, want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Deel
Lees LUKAS 4