LUKAS 5:35 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
LUKAS 5:35 AFR83 (Afrikaans 1983)
Daar sal 'n tyd kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word en dan, in daardie dae, sal hulle vas.”
Deel
LUKAS 5 AFR83LUKAS 5:35 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem word; dan sal hulle vas, in daardie dae.
Deel
LUKAS 5 AFR53LUKAS 5:35 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Eendag sal die bruidegom van hulle weggeneem word, en dan sal hulle vas.”
Deel
LUKAS 5 NLVLUKAS 5:35 DB (Die Boodskap)
Later, as die troue verby en die bruidspaar weg is, kan hulle weer met hulle gewone lewe aangaan. Dan sal hulle weer vas.
Deel
LUKAS 5 DBLUKAS 5:35 ABA (Bybel vir almal)
Maar daar sal 'n tyd kom wanneer die bruidegom nie meer by hulle sal wees nie. Dan sal hulle vas.”
Deel
LUKAS 5 ABALUKAS 5:35 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar daar kom 'n tyd wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word. Dan, in daardie dae, sal hulle vas.”
Deel
LUKAS 5 AFR20LUKAS 5:35 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem sal word, en dan sal hulle in daardie dae vas.
Deel
LUKAS 5 CAB23