LUKAS 5:4
LUKAS 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe Hy klaar gepraat het, het Hy vir Simon gesê: “Vaar nou dieper in en gooi julle nette uit om te vang.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:4 Bybel vir almal (ABA)
Toe Hy klaar gepraat het, het Hy vir Simon gesê: “Roei 'n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy ophou met spreek, sê Hy vir Simon: Vaar uit na die diep water en laat julle nette sak om te vang.
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Hy klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Vaar uit na die diep water toe en gooi julle nette uit om te vang.”
Deel
Lees LUKAS 5LUKAS 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus klaar gepraat het, sê Hy vir Simon: “Gaan uit na die diep water, en laat sak julle nette daar om vis te vang.”
Deel
Lees LUKAS 5