Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

LUKAS 6:12 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

LUKAS 6:12 AFR83 (Afrikaans 1983)

In daardie tyd het Jesus uitgegaan na die berg toe om te bid en die hele nag deurgebring in gebed tot God.

LUKAS 6:12 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en die nag in die gebed tot God deurgebring.

LUKAS 6:12 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Eendag kort hierna het Jesus na ’n berg gegaan om te bid, en Hy het die hele nag in gebed deurgebring.

LUKAS 6:12 DB (Die Boodskap)

Kort daarna het Jesus een aand teen ’n berg opgeklim om te gaan bid. Hy het die hele nag in gebed tot God deurgebring.

LUKAS 6:12 ABA (Bybel vir almal)

Nie lank daarna nie het Jesus na die berg gegaan om daar te bid. Hy het die hele nag tot God gebid.

LUKAS 6:12 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

In dié tyd het Jesus uitgegaan na die berg om te bid, en Hy het die nag deurgebring in gebed met God.

LUKAS 6:12 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En in daardie dae het hy uitgegaan na die berg om te bid, en hy het die hele nag gebly in gebed tot God.