LUKAS 6:43
LUKAS 6:43 Bybel vir almal (ABA)
'n Goeie boom dra nie slegte vrugte nie, en 'n slegte boom dra nie goeie vrugte nie.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want dit is nie 'n goeie boom wat slegte vrugte dra nie, en ook nie 'n slegte boom wat goeie vrugte dra nie.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dit is nie die goeie boom wat slegte vrugte dra nie, en ook nie die slegte boom wat goeie vrugte dra nie.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“'n Goeie boom dra nie slegte vrugte nie, en 'n slegte boom dra weer nie goeie vrugte nie.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want 'n goeie boom dra nie slegte vrugte nie; en 'n bedorwe boom dra geen goeie vrugte nie.
Deel
Lees LUKAS 6