LUKAS 7:13
LUKAS 7:13 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Here haar sien, was Hy baie jammer vir haar en Hy het vir haar gesê: “Jy moenie huil nie.”
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer vir haar gevoel en vir haar gesê: Moenie ween nie!
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Here haar sien, het Hy haar innig jammer gekry en vir haar gesê: “Moenie huil nie!”
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die Here haar sien, het Hy haar innig jammer gekry en vir haar gesê: “Moenie huil nie!”
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer gevoel oor haar en vir haar gesê: Moenie huil nie.
Deel
Lees LUKAS 7