LUKAS 7:50
LUKAS 7:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:50 Die Boodskap (DB)
Jesus het vir die vrou gesê: “Dit wat jy vandag gedoen het, wys dat jy in God glo. Jou saak met Hom is nou in orde. Gaan leef in vrede met God.”
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
En Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.”
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:50 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir die vrou gesê: “Omdat jy glo, daarom red Ek jou. Totsiens, dit sal goed gaan met jou.”
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.
Deel
Lees LUKAS 7