LUKAS 8:17
LUKAS 8:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is niks geheim wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en aan die lig sal kom nie.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want alles wat weggesteek is, sal sigbaar word en alles wat geheim is, sal uiteindelik aan die lig kom vir almal om te sien.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:17 Bybel vir almal (ABA)
God is Koning. Niemand kan hierdie geheim wegsteek nie. Almal sal daarvan weet en almal sal dit kan sien.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie.
Deel
Lees LUKAS 8LUKAS 8:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is niks verborge wat nie blootgelê sal word nie, en niks weggesteek wat nie bekend sal word en aan die lig sal kom nie.
Deel
Lees LUKAS 8