LUKAS 9:18
LUKAS 9:18 Bybel vir almal (ABA)
Eendag was Jesus alleen, Hy was besig om te bid. Die dissipels was daar naby Hom. Jesus vra toe vir hulle: “Wat sê die mense, wie is Ek?”
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Hy besig was om alleen te bid, was die dissipels by Hom, en Hy vra hulle en sê: Wie sê die skare is Ek?
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op 'n keer terwyl Jesus eenkant besig was om te bid, het sy dissipels by Hom saamgekom. Toe vra Hy hulle: “Wie, sê die mense, is Ek?”
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op 'n keer, toe Jesus alleen gebid het, met slegs sy dissipels by Hom, het Hy hulle gevra: “Wie sê die mense is Ek?”
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En terwyl Hy alleen besig was om te bid, was sy dissipels by Hom; en Hy het hulle gevra en gesê: Wie sê die volk is Ek?
Deel
Lees LUKAS 9