LUKAS 9:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
LUKAS 9:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe het Hy hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak.
Deel
LUKAS 9 AFR83LUKAS 9:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Hy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak
Deel
LUKAS 9 AFR53LUKAS 9:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Toe het Hy hulle uitgestuur om almal te gaan vertel van die koningsheerskappy van God, en om siekes te genees.
Deel
LUKAS 9 NLVLUKAS 9:2 DB (Die Boodskap)
Jesus het ook vir die dissipels vertel presies hoe hulle te werk moet gaan.
Deel
LUKAS 9 DBLUKAS 9:2 ABA (Bybel vir almal)
Hy het die dissipels gestuur om vir die mense te vertel God is Koning en Hy regeer. Die dissipels moes ook siek mense gesond maak.
Deel
LUKAS 9 ABALUKAS 9:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Hy hulle uitgestuur om die •koninkryk van God te verkondig en om die siekes gesond te maak
Deel
LUKAS 9 AFR20LUKAS 9:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het hulle gestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes te genees.
Deel
LUKAS 9 CAB23