LUKAS 9:23
LUKAS 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe het Hy vir die skare gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, elke dag julle kruis opneem en My volg.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:23 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir al die mense gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet elke dag lewe soos iemand wat weet hy sal aan 'n kruis sterf. Dit is hoe hy My moet volg.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand My wil navolg, moet hy homself verloën, en elke dag sy kruis opneem en My volg
Deel
Lees LUKAS 9