LUKAS 9:24
LUKAS 9:24 Bybel vir almal (ABA)
Want as iemand homself wil red, dan sal hy sy lewe verloor. Maar as iemand sy lewe verloor omdat hy lief is vir My, dan sal hy sy lewe red.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, hy sal dit red.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
want elkeen wat sy lewe wil behou, sal dit verloor, maar elkeen wat sy lewe om my ontwil verloor, sal dit behou.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want wie sy lewe wil red, sal dit verloor, maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit red.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe ter wille van My verloor, hy sal dit red.
Deel
Lees LUKAS 9