LUKAS 9:25
LUKAS 9:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, maar homself verloor of te gronde gaan?
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar in die proses jouself vernietig of skade aandoen?
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:25 Bybel vir almal (ABA)
As jy alles in die wêreld kry maar jy verloor jou lewe vir altyd, dan help dit jou niks.
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat baat dit 'n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen?
Deel
Lees LUKAS 9LUKAS 9:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins bekom het, maar homself verloor of skade aangedoen het?
Deel
Lees LUKAS 9