MATTEUS 10:16
MATTEUS 10:16 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook gesê: “Ek stuur julle na die mense in die wêreld, en julle sal soos skape wees wat tussen gevaarlike wolwe is. Daarom moet julle versigtig wees soos die slange, en soos duiwe moet julle niks verkeerd doen nie.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek stuur julle soos skape onder die wolwe in; wees dan versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Onthou: Ek stuur julle soos skape tussen wolwe in. Wees dus versigtig soos slange en opreg soos duiwe.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk, Ek stuur julle uit soos skape onder die wolwe. Wees dan behoedsaam soos slange en onskuldig soos duiwe.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek stuur julle soos skape onder die wolwe uit; wees dan wys soos slange en onskadelik soos duiwe.
Deel
Lees MATTEUS 10