MATTEUS 10:27
MATTEUS 10:27 Bybel vir almal (ABA)
Alles wat Ek vir julle in die geheim sê, moet julle vir almal vertel. Ek het baie dinge net vir julle gesê, maar julle moet op die huise se dakke staan en dit vir almal vertel.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat Ek vir julle in die donker sê, vertel dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit op die dakke.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat Ek vir julle in die donker sê, moet julle in die daglig sê, en wat in julle oor gefluister word, moet julle van die dakke af uitbasuin.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat Ek vir julle in die donker sê, sê dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit van die dakstoepe af.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat Ek vir julle in die duisternis sê, dit spreek julle in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig julle op die dakke.
Deel
Lees MATTEUS 10