MATTEUS 10:30
MATTEUS 10:30-31 Bybel vir almal (ABA)
Julle is vir God baie belangriker as baie mossies. God weet presies hoeveel hare op elke mens se kop is. Daarom moet julle nie bang wees vir mense nie.”
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En julle – selfs die hare op julle kop is almal getel.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die hare van julle hoof is almal getel.
Deel
Lees MATTEUS 10