MATTEUS 10:38
MATTEUS 10:38 Bybel vir almal (ABA)
As iemand My wil volg, dan moet hy lewe soos iemand wat weet hy sal aan 'n kruis hang en sterf. Dan kan hy my dissipel wees.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wat nie sy kruis opneem en My volg nie, is nie werd om aan My te behoort nie.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En wie nie sy kruis opneem en My volg nie, is My nie waardig nie.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy wat sy kruis nie neem en My volg nie, is My nie werd nie.
Deel
Lees MATTEUS 10