MATTEUS 11:29
MATTEUS 11:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:29 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet gehoorsaam wees en luister na wat Ek vir julle leer, want Ek het 'n sagte hart en Ek is nederig. Julle sal vir altyd by My kan rus.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Neem my juk op julle, en leer van My, omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is, en julle sal rus vind vir julle gemoed.
Deel
Lees MATTEUS 11