YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 12:36

MATTEUS 12:36 Bybel vir almal (ABA)

Maar Ek sê vir julle, die dag wanneer God die mense sal oordeel, sal elke mens vir God moet antwoord oor alles wat hy gesê het wat nie reg is nie.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit sê Ek vir julle: Van elke ligsinnige woord wat die mense sê, sal hulle rekenskap moet gee op die oordeelsdag.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek sê vir julle, van elke onbesonne woord wat mense kwytraak, sal hulle op die dag van oordeel rekenskap moet gee.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord wat die mense spreek, daarvan sal hulle rekenskap gee op die oordeelsdag.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:36 Die Boodskap (DB)

Juis daarom sê Ek vir julle: mense wat sommer allerhande lelike dinge van ander sê, sal met die finale oordeel hulle woorde voor God moet gaan verduidelik. Wat jy sê, is dus verskriklik belangrik.

Deel
Lees MATTEUS 12

MATTEUS 12:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dít verseker Ek julle, julle sal op die oordeelsdag rekenskap moet gee van elke onverskillige woord wat julle sê.

Deel
Lees MATTEUS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's