MATTEUS 13:8
MATTEUS 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die ander saad het in goeie grond geval en 'n oes gelewer, party honderdvoudig, ander sestigvoudig en ander dertigvoudig.
Deel
Lees MATTEUS 13MATTEUS 13:8 Bybel vir almal (ABA)
“Party van die saad het in vrugbare grond geval. Dit het gegroei en daar was baie koring. Een plant het 100 maal meer gegee as die saad, 'n ander plant het 60 maal meer gegee, en 'n ander plant 30 maal meer.
Deel
Lees MATTEUS 13MATTEUS 13:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En 'n ander deel het in die goeie grond geval en vrug opgelewer: die een honderd-, die ander sestig-, die ander dertigvoudig.
Deel
Lees MATTEUS 13MATTEUS 13:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En nog ander het op goeie grond geval, en dit het opbrengs gelewer – party honderd-, ander sestig- en ander dertigvoudig.
Deel
Lees MATTEUS 13MATTEUS 13:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ander het in goeie grond geval en vrugte gedra, die een honderdvoudig, die ander sestigvoudig, die ander dertigvoudig.
Deel
Lees MATTEUS 13