MATTEUS 14:20
MATTEUS 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al die mense het geëet en genoeg gekry, en hulle het nog twaalf mandjies vol bymekaargemaak van die stukke brood wat oorgebly het.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Almal het geëet en het versadig geword. Hulle het van die stukke wat oorgebly het, twaalf mandjies vol opgetel.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:20 Bybel vir almal (ABA)
Almal het genoeg geëet, en hulle het twaalf mandjies vol stukkies kos opgetel wat oorgebly het.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En almal het geëet en versadig geword, en hulle het die oorskot van die brokstukke opgetel, twaalf mandjies vol.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het almal geëet en versadig geword, en van die brokstukke wat oorgebly het, het hulle twaalf mandjies vol opgetel.
Deel
Lees MATTEUS 14