MATTEUS 14:23
MATTEUS 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid. Toe dit aand word, was Hy daar alleen.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:23 Bybel vir almal (ABA)
Nadat Jesus al die mense huis toe gestuur het, het Hy alleen teen die berg opgegaan om te bid. Dit het donker geword en Jesus was alleen daar.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat Hy die skare weggestuur het, het Hy teen die berg opgegaan om in afsondering te bid. Toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nadat Hy die skare weggestuur het, het Hy op 'n berg afgesonder om te bid; en toe dit aand geword het, was Hy alleen daar.
Deel
Lees MATTEUS 14