MATTEUS 14:27
MATTEUS 14:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus het dadelik met hulle gepraat en gesê: “Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:27 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het dadelik met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Toemaar, dit is Ek! Moenie bang wees nie.”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus het dadelik vir hulle gesê: “Hou moed, dit is Ek; moenie langer bang wees nie.”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed; dit is ek; wees nie bang nie.
Deel
Lees MATTEUS 14