MATTEUS 14:30
MATTEUS 14:30 Bybel vir almal (ABA)
Maar toe Petrus sien die wind is sterk, het hy bang geword. Hy het begin sink en hy het geskree: “Here, red my!”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang geword en begin sink en uitgeroep: “Here, red my!”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my!
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar toe hy sien hoe sterk die wind was, het hy bang geword. Toe hy begin sink, skreeu hy: “Here, red my!”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar toe hy die wind sien woes, was hy bang; en begin sink, het hy uitgeroep en gesê: Here, red my!
Deel
Lees MATTEUS 14