MATTEUS 14:33
MATTEUS 14:33 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat in die boot was, het voor Jesus gekniel en vir Hom gesê: “Waarlik, U is die Seun van God.”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: “U is waarlik die Seun van God.”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe kom die wat in die skuit was, en val voor Hom neer en sê: Waarlik, U is die Seun van God!
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dié in die boot het voor Hom neergeval en gesê: “Waarlik, U is die •Seun van God!”
Deel
Lees MATTEUS 14MATTEUS 14:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het die wat in die skuit was, gekom en Hom aanbid en gesê: Voorwaar, U is die Seun van God.
Deel
Lees MATTEUS 14