MATTEUS 15:14
MATTEUS 15:14 Bybel vir almal (ABA)
Moenie luister na wat die Fariseërs sê nie. Hulle is soos blinde mense wat vir ander blindes wil wys waar hulle moet loop. Wanneer een blinde vir 'n ander blinde wil wys waar hy moet loop, dan sal hulle altwee in 'n watersloot val.”
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as 'n blinde 'n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat staan hulle maar; hulle is blinde leiers van blindes. As 'n blinde 'n blinde lei, val altwee in die sloot.”
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Los hulle – hulle is blinde leiers van blindes; en as 'n blinde 'n blinde lei, sal albei in die sloot val. ”
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hulle staan: hulle is blinde leiers van blindes. En as 'n blinde 'n blinde lei, sal altwee in die sloot val.
Deel
Lees MATTEUS 15