MATTEUS 15:28
MATTEUS 15:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord Jesus en sê vir haar: O Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil hê. En haar dogter het gesond geword van daardie uur af.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het Jesus haar geantwoord: “O vrou, groot is jou geloof! Laat dit vir jou wees soos jy wil hê. ” En haar dogter was van daardie oomblik af genees.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe antwoord Jesus en sê vir haar: Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil. En haar dogter is van daardie selfde uur af gesond geword.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:28 Die Boodskap (DB)
“Weet jy, jou geloof is baie groot,” het Jesus haar toe geantwoord. “Ek sal jou wens waar maak.” Van daardie oomblik af was haar dogter gesond.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Daarop antwoord Jesus haar: “Vrou, jou geloof is baie sterk. Jou versoek word toegestaan.” En haar dogter het dadelik gesond geword.
Deel
Lees MATTEUS 15