MATTEUS 15:36
MATTEUS 15:36 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die sewe brode en die visse geneem en vir God dankie gesê daarvoor. Daarna het Hy die brood gebreek en dit vir sy dissipels gegee, en die dissipels het dit vir die mense gegee.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe neem Hy die sewe brode en die visse, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels, en die dissipels aan die skare.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe neem Hy die sewe brode en die visse en dank God daarvoor. Daarna het Hy die brood gebreek en dit aan die dissipels gegee, en hulle het dit aan die mense gegee.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het Hy die sewe brode en die visse geneem, gedank, dit gebreek en vir die dissipels gegee, en die dissipels weer vir die skare.
Deel
Lees MATTEUS 15MATTEUS 15:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy het die sewe brode en die visse geneem en gedank en dit gebreek en aan Sy dissipels gegee en die dissipels aan die skare.
Deel
Lees MATTEUS 15