MATTEUS 17:2
MATTEUS 17:2 Bybel vir almal (ABA)
Daar by hulle het Jesus toe skielik anders begin lyk. Sy gesig het soos die son geblink en sy klere het soos lig geskyn.
Deel
Lees MATTEUS 17MATTEUS 17:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig.
Deel
Lees MATTEUS 17MATTEUS 17:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het sy voorkoms voor hulle oë verander: sy gesig het begin straal soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig.
Deel
Lees MATTEUS 17MATTEUS 17:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Voor hulle het Hy van gedaante verander: Sy gesig het gestraal soos die son, en sy klere het skitterend wit geword soos die lig.
Deel
Lees MATTEUS 17MATTEUS 17:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geskyn soos die son, en sy klere was wit soos die lig.
Deel
Lees MATTEUS 17