MATTEUS 18:5
MATTEUS 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
En wie so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.”
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:5 Die Boodskap (DB)
“Elkeen wat een van hierdie kindertjies soos ’n vriend ontvang en hom goed behandel, ontvang My ook as vriend en behandel My goed.
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:5 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer iemand vir een so 'n kindjie wat aan My behoort, sê hy is welkom, dan sê so iemand Ek is ook welkom by hom.”
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En elkeen wat een van sulke kindertjies in my Naam ontvang, ontvang My
Deel
Lees MATTEUS 18MATTEUS 18:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En wie een so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.”
Deel
Lees MATTEUS 18