MATTEUS 19:13
MATTEUS 19:13 Bybel vir almal (ABA)
Toe het die mense kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy sy hande op hulle kon sit en vir hulle kon bid. Maar die dissipels het met hulle geraas.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE bring hulle kindertjies na Hom, dat Hy hulle die hande sou oplê en bid; en die dissipels het hulle bestraf.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mense het kindertjies na Hom toe gebring dat Hy hulle die hande moet oplê en vir hulle moet bid. Sy dissipels het met hulle daaroor geraas.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe is kindertjies na Jesus gebring, sodat Hy hulle die hande kon oplê en vir hulle bid. Maar die dissipels het hulle berispe.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe is kindertjies na Hom gebring, dat Hy hulle die hande oplê en bid; en die dissipels het hulle bestraf.
Deel
Lees MATTEUS 19