MATTEUS 19:30
MATTEUS 19:30 Bybel vir almal (ABA)
Baie mense wat nou belangrik is, sal dan onbelangrik wees, en mense wat nou onbelangrik is, sal dan belangrik wees.”
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:30 Die Boodskap (DB)
“Mense wat nou hier op aarde baie belangrik is, sal glad nie ’n plek kry in God se nuwe wêreld nie. Diegene wat egter nou agter in die ry van die lewe staan omdat hulle My volg, sal daar belangrik wees.”
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”
Deel
Lees MATTEUS 19