MATTEUS 19:4
MATTEUS 19:4 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het hulle geantwoord: “Julle het gelees dat God wat in die begin alles gemaak het, die mense so gemaak het dat hulle mans en vroue is.
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy antwoord hulle en sê: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hulle geantwoord: “Het julle nie gelees dat die Skepper hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie?
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy antwoord: “Het julle nie gelees dat die Skepper hulle van die begin af manlik en vroulik gemaak het nie? ”
Deel
Lees MATTEUS 19MATTEUS 19:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy antwoord en sê vir hulle: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle aan die begin gemaak het, hulle man en vrou gemaak het nie?
Deel
Lees MATTEUS 19