MATTEUS 20:16
MATTEUS 20:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste.”
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:16 Bybel vir almal (ABA)
Baie mense wat nou onbelangrik is, sal belangrik wees, en mense wat nou belangrik is, sal onbelangrik wees.”
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So sal die wat laaste is, eerste wees, en die wat eerste is, laaste; want baie is geroep, maar min uitverkies.
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste.”
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sal die laastes eerste wees en die eerstes laaste, want baie is geroep, maar min uitverkies.
Deel
Lees MATTEUS 20