MATTEUS 23:11
MATTEUS 23:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar die grootste onder julle moet bereid wees om die ander te dien.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:11 Die Boodskap (DB)
“Die reël wat elke gelowige moet onthou, is: onder God se kinders is die een wat die ander dien die belangrikste.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:11 Bybel vir almal (ABA)
Die persoon wat by julle die belangrikste is, hy moet die ander dien.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die grootste van julle moet jul dienaar wees.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die belangrikste onder julle moet julle dienaar wees.
Deel
Lees MATTEUS 23