MATTEUS 23:12
MATTEUS 23:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie hoogmoedig is, sal verneder word, en wie nederig is, sal verhoog word.”
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:12 Die Boodskap (DB)
Dit beteken dat God die een wat gedurig die belangrikste wil wees en oor ander baas wil speel, heel agter in die ry sal laat staan. Die een wat egter ander dien sonder om gedurig te wonder hoe belangrik dit alles hom gaan maak, sal van God self die ereplek voor in die ry kry.”
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:12 Bybel vir almal (ABA)
As iemand dink hy is belangrik, dan sal God hom onbelangrik maak. En as iemand dink hy is onbelangrik, dan sal God hom belangrik maak.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie homself verhoog, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhoog word.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie homself verhef, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhef word.”
Deel
Lees MATTEUS 23