MATTEUS 23:28
MATTEUS 23:28 Bybel vir almal (ABA)
Julle is ook so: Wanneer mense na julle kyk, dan lyk julle soos mense wat gehoorsaam is aan die wette van die Here, maar in julle harte is julle skynheilig en doen julle nie wat God se wette sê nie.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig, maar van binne is julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
So is julle ook: van buite lyk julle vir mense vroom, maar van binne is julle vol huigelary en minagting van die wet.”
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So lyk julle inderdaad ook van buite vir die mense regverdig, maar van binne is julle vol skynheiligheid en wetteloosheid.
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So lyk julle ook uiterlik vir die mense regverdig, maar van binne is julle vol huigelary en ongeregtigheid.
Deel
Lees MATTEUS 23