MATTEUS 24:42
MATTEUS 24:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bly dus waaksaam, omdat julle nie weet watter dag julle Here kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:42 Die Boodskap (DB)
Sorg dat jy die een is wat reg is sodat die Here jou saamneem wanneer Hy kom.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wees dus waaksaam, want julle weet nie watter dag julle Here kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:42 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet wakker wees, want julle weet nie op watter dag julle Here sal kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 24