MATTEUS 24:5
MATTEUS 24:5 Bybel vir almal (ABA)
want baie mense sal my Naam gebruik en sê: ‘Dit is Ek! Ek is die Christus!’ En hulle sal baie mense bedrieg.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baie sal onder my Naam kom en sê: ‘Ek is die Christus,’ en hulle sal baie mense mislei.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want baie mense sal in my Naam na vore tree en sê, ‘Ek is die Christus!’ en hulle sal baie mense mislei.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus; en sal baie mislei.
Deel
Lees MATTEUS 24