MATTEUS 25:13
MATTEUS 25:13 Die Boodskap (DB)
“Julle moet nie dieselfde fout maak as hierdie vyf wat nie gereed was nie. “Wees altyd gereed vir die koms van die Here. Hierdie waarskuwing is belangrik omdat ons nie presies weet wanneer Hy gaan kom nie. Dit bly ’n verrassing.”
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:13 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het toe gesê: “Julle moet ook wakker wees, want julle weet nie op watter dag en hoe laat in die dag die Seun van die mens sal kom nie.”
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.”
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees dan waaksaam, omdat julle die dag en die uur nie ken nie.”
Deel
Lees MATTEUS 25