MATTEUS 26:38
MATTEUS 26:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak saam met My.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Hy vir hulle: “My siel is diep bedroef, tot die dood toe. Bly hier en waak saam met My.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:38 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir hulle gesê: “Ek voel baie hartseer. Bly hier en bly wakker saam met My.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Hy vir hulle: My siel is baie bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.
Deel
Lees MATTEUS 26