MATTEUS 26:41
MATTEUS 26:41 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet wakker wees en bid dat niks sal gebeur wat julle sal laat sonde doen nie. Die mens se gees wil graag doen wat reg is, maar die mens self is te swak om reg te doen.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:41 Die Boodskap (DB)
Vra God om julle te help om nie verkeerde dinge te wil doen nie. Ek weet julle sê julle wil graag die regte dinge doen, maar dit gebeur nie altyd so nie, nie waar nie? Wees daarom altyd op en wakker.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is gewillig, maar die vlees is swak.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.”
Deel
Lees MATTEUS 26