MATTEUS 26:46
MATTEUS 26:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Staan op, ons moet gaan! Kyk, my verraaier is hier.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:46 Bybel vir almal (ABA)
Staan op, ons moet gaan. Die man wat My sal verraai, is hier naby.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Staan op, laat ons gaan; kyk, hy is naby wat My verraai.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Staan op, kom ons loop. Kyk, die man wat My verraai, is hier naby.”
Deel
Lees MATTEUS 26