MATTEUS 26:52
MATTEUS 26:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Jesus vir hom: Sit jou swaard in sy plek terug; want almal wat die swaard neem, sal deur die swaard vergaan.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:52 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Jesus vir hom: “Bêre jou swaard op sy plek. Want almal wat die swaard opneem, sal deur die swaard omkom.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:52 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Jesus vir hom: “Sit jou swaard terug op sy plek, want die mense sal almal wat met die swaard veg, ook met die swaard doodmaak.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:52 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Jesus vir hom: “Sit jou swaard terug in sy plek, want almal wat na die swaard gryp, sal deur die swaard omkom.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:52 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Jesus vir hom: Bring jou swaard terug in sy plek, want almal wat die swaard gryp, sal deur die swaard omkom.
Deel
Lees MATTEUS 26