MATTEUS 26:56
MATTEUS 26:56 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar dit alles het gebeur, sodat die Skrifte van die profete vervul sou word.” Daarop het al die dissipels Hom in die steek gelaat en gevlug.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:56 Bybel vir almal (ABA)
Al hierdie dinge het gebeur sodat dit waar kan word wat die profete geskryf het.” Daarna het Jesus se dissipels Hom alleen gelos en hulle het weggehardloop.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:56 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar dit het alles gebeur, dat die Skrifte van die profete vervul sou word. Toe het al die dissipels Hom verlaat en gevlug.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:56 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar dit alles het gebeur sodat die geskrifte van die profete vervul kan word.” Toe het al sy dissipels Hom in die steek gelaat en weggehardloop.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:56 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar dit het alles gebeur, sodat die Skrifte van die profete vervul sou word. Toe het al die dissipels Hom verlaat en gevlug.
Deel
Lees MATTEUS 26