MATTEUS 26:66 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MATTEUS 26:66 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wat dink julle?” Hulle het geantwoord: “Hy verdien die dood!”
Deel
MATTEUS 26 AFR83MATTEUS 26:66 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Wat dink julle? En hulle antwoord en sê: Hy is die dood skuldig.
Deel
MATTEUS 26 AFR53MATTEUS 26:66 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Wat is julle bevinding?” “Hy is skuldig,” antwoord hulle, “hy verdien die doodstraf.”
Deel
MATTEUS 26 NLVMATTEUS 26:66 DB (Die Boodskap)
Dink julle nie ook so nie?” Die ander het geesdriftig saamgestem. “Geen kwessie nie! Hy moet doodgemaak word. Dit sal sy verdiende loon wees!”
Deel
MATTEUS 26 DBMATTEUS 26:66 ABA (Bybel vir almal)
Wat dink julle?” Hulle het toe gesê Jesus is skuldig en hulle moet Hom doodmaak.
Deel
MATTEUS 26 ABAMATTEUS 26:66 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat is julle bevinding?” Hulle het geantwoord: “Hy verdien die dood.”
Deel
MATTEUS 26 AFR20MATTEUS 26:66 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat dink julle? Hulle antwoord en sê: Hy is skuldig aan die dood.
Deel
MATTEUS 26 CAB23